

Die soeke binne jou..
Is daar iets diep binne jou wese wat kriewel, wat soek? Iets wat jou pla, maar jy weet nie wat […]

Your Life-Book
During prayer, the Lord showed me the following: I was walking down a long, white corridor with doors on both […]

Gesaaides van die vyand (bose saad-mense)
Hierdie is een van daardie onderwerpe wat mense eerder vermy… ek het ook net stilgebly daaroor, maar ek dink die […]

2 Duisternis VS Lig
“…Those who enter into Christ’s being-here-for-us no longer have to live under a continuous, LOW-LYING BLACK CLOUD…” Romans 8:1,2 (MSG) […]

Uitgewerpte seesterre vorm die Liggaam van God
“Mag hulle harte vertroos word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en totale rykdom van die volle versekerdheid van […]


Is jy gewortel in die Woord
Om hierdie saadjie mooi te verstaan, sal ek aanbeveel dat jy ook die saadjies lees oor die boom wat gewortel […]

The Gardener of your heart
“Let our Gardener, God, landscape you with the Word, making a salvation-garden of your life.” James 1:21 (MSG) During prayer, […]



KEUSES…
Ons moenie keuses maak volgens emosies nie, want dan maak ons keuses wat ons eie wil pas. Plaas jou emosies eenkant en raak stil by die voete van die Here om Sy wil te aanvaar en daardeur die regte keuses te maak.

Klop en vir julle sal oopgemaak word
“Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Want […]

Hoe veg ons die reuse in ons lewe? (Audio + leesstuk)
“In U Naam sal ek staan, in U Naam sal ek veg!” In die laaste paar maande het Abba […]


Bloed van Jesus en bloed aan deurkosyne
Die bloed van Jesus hoef nie meer fisies aan die deurkosyne gesmeer te word nie, maar dit is belangrik dat […]


In watter seisoen is jy?
In watter seisoen van jou lewe is jy op hierdie stadium? Die mens gaan fisies / menslik deur verskeie seisoene […]


Mag ons die bloed van Jesus pleit?
Hierdie vals lering is ook een van die dwaalleringe waarmee ek baie jare terug deurmekaar was. Ek het in geestelike […]

7 Uit watter geslag is jy?
Hoofstuk 7 “As julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.” Galasiërs […]

6 Lig van die Woord
Hoofstuk 6 “Hy het die dorstige siel versadig en die hongerige siel met die goeie vervul. Die wat in duisternis […]

5 Bloedlynvloeke sny?
Hoofstuk 5 Audio “Bloedlynvloeke sny?” “As julle Hom as Vader aanroep wat sonder aanneming van die persoon oordeel volgens elkeen […]

Is jy soos ‘n golf in die see?
Die beproewinge en versoekinge. AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat […]

4 Kan ons ‘n vervloeking leef
Hier volg die “Audio”: https://sonneblomsaadjies.files.wordpress.com/2020/02/4.-kan-jy-in-vervloeking-leef.mp3 Hoofstuk 4 Daar is baie mense wat glo dat ons nie in ’n vervloeking kan […]

3 Boksies en kettings
Hoofstuk 3 : “Van duister na LIG” “Vroeëer was julle, soos julle voorouers, mense wat in ’n geestelike tronk gesit […]

Bou ‘n altaar met klippe
Abba Vader wys my ’n altaar van klip wat ek moet skilder. Ek teken dit toe eers in my skryfboek, […]

1. Oorsprong van toestande
Audio… “Christus Jesus het die dood wat so ’n houvas op ons almal gehad het, se mag kom breek. Hy […]

Duister na LIG 1
Audio – Om die Audio te luister oor die Inleiding van die boek “Duister na Lig”, kliek asseblief op die […]

Stille, sagmoedige gees van ‘n vrou
“Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge […]


Hartklop liedjie
www.youtube.com/watch Hartklop… Hannes van der Walt

Wat beteken “Toekoms” vir jou?
“Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, […]

Skyn soos ‘n ster
“…al bly julle tussen mense wat korrup en sonder gewete is… juis tussen hulle moet julle soos helder ligte in […]

Die saadjie binne ons
Jeremiah 1:5 (GWT) “Before I formed you in the womb, I knew you. Before you were born, I set you […]

Alle lote word gesnoei
Johannes 15:1,2,6 (Afr.33/53) “Ek is die ware wynstok, en My Vader is die landbouer. Elke loot wat in My nie […]

Hoë bome, droë kerns en vuur
1 Samuel 16:7 (Die Boodskap) “Moenie kyk hoe hy lyk of hoe groot hy is nie… Dis nie wat ’n […]

Bitter wortels lok verwoesters
Hebreërs 12:15 (Afr. 33/53) “Pas op dat geen wortel van bitterheid opskiet en onrus verwek en baie hierdeur besoedel word […]

Verwoesters in ons siel
Maleagi 4:2 (Afr. 33/53) “Vir julle wat My Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing […]

’n Pragtige blaredos?
Mattheus 6:33 (Afr.33/53) “Julle moet óf die boom goed maak en sy vrugte goed, óf julle moet die boom sleg […]


’n Boom wat vrug dra
Johannes 15:4,5 (Afr. 33/53) “Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra van […]

Penwortel van geloof
Collosians 2:7 (The Message) “Let your roots grow down into Him, and let your lives be built on Him. Then […]

Raak gewortel in die Woord
Jeremiah 17:7-8 (The Message) “Blessed is the man who trusts Me, God, the woman who sticks with God. They’re like […]

God-gewortelde boom
Aan die begin van my leringe saam met Abba Vader, het ek op ’n dag beleef ek staan langs Jesus […]

Afsluiting
God stuur uitnodigings na Sy kinders, maar baie van Sy kinders maak die keuse om eerder die wêreldse lewe te […]

Verslete bruidsrokke
“Sy moet geklee wees in rein en blink, fyn linne en die fyn linne is die regverdige dade van die […]

Die bruilofskleed
“En toe die koning ingaan om na die gaste te kyk, sien hy daar iemand wat nie ’n bruilofskleed aan […]

Jesus is die enigste Deur
“Jesus antwoord: ‘Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe, niemand kom na die Vader behalwe deur My […]

Jesus was ons seer voete
“Petrus sê vir Hom: ‘U sal my voete in der ewigheid nie was nie.’ Jesus antwoord hom: ‘As Ek jou […]

Net een ware Weg
“Die Pad wat na God se nuwe wêreld toe lei, is baie moeilik en ook bitter smal. Min mense loop […]

Klippe op ons pad
“God, your God, is testing you to find out if you totally love Him with everything you have in you. […]

Volgeling van Jesus
“My vertroue in die Here is nie afhanklik daarvan dat dit met my goed gaan nie. Al dra die vyeboom […]

Bekering
“Maar selfs nou nog, spreek die Here, bekeer julle tot My met julle hele hart, en met vas en geween […]

Uitnodiging na die Bruilofsfees
Hoofstuk 1 “Die koninkryk van die hemele is soos ’n koning wat ’n bruilof vir sy seun berei het en […]

Signed, sealed and saved
Hierdie is ‘n kort boekie oor die Uitnodiging na die Bruilofsfees van Jesus. Ek plaas elke hoofstuk apart, of julle […]


Waar kom siekte vandaan?
Waar kom siektes vandaan? Kom dit van God af? Is dit Hy wat mense tref en hulle siek maak of […]

KANKER – dit kan ‘n wortel van bitterheid wees
Kan ons siektes oor onsself bring? Abba Vader het my ma as vooorbeeld gebruik om ons te leer dat ons […]

Depressie…
DEPRESSIE… ’n woord wat eerder vermy word, want saam met hierdie (soms ‘duiwelse’) woord kom baie veroordeling uit verskillende rigtings. […]

Skatkis vol Liefde
’n Paar jaar gelede het Abba Vader onder gebed vir my drie skatkiste gewys. Dit het regtig gelyk soos daardie […]

“Hier en nou” of sien jy die groter prentjie?
Ons moet die groter prentjie begin sien as net die hier en die nou… dit gaan nie om hierdie lewe […]

Mens verloor die Beeld / Lig van God
In die vorige saadjie het ek vertel dat die mens nie fisies die Beeld van God is nie, maar dat […]

Die mens as die beeld van God?
Ek kan net dink hoe hierdie saak vir God ongelukkig moet maak… Die mens glo hy is geskape na die […]

In die rus van God
“Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op […]

Kies die regte pad, vat Jesus se hand
Onder gebed wys Abba Vader weer vir my die pragtige tuin van Eden en die vaal gebied (saadjie: Asvaal afgebrande gedeelte… […]

Hoe vervul ons die wet?
Romeine 13 8 Wees aan niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te hê; want hy wat ‘n ander […]

Ignoreer die wil van God en skep vir jouself vervloeking
“Maar ek vrees dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het, julle sinne so miskien bedorwe kan […]

Kruisiging van self / wedergeboorte
As jy die vorige saadjie gelees het, sal jy sien die skare mense ontvang ’n vals gees deur die geestelike […]

Ou, verslete bruidsrokke
Onder gebed wys Abba Vader my ’n groot skare mense en wat my dadelik opval, is die bruidsrokke wat hulle […]

Swart sambreel keer die seën van God af
Abba Vader is goed vir Sy kinders en Hy wil hulle seën deur Woord oor hulle uit te spreek. Die […]

Tekens van die tye
“Kyk, die winter is verby, die reëntyd is oor, dit het verbygegaan. Die bloeisels word gesien in die land, […]

Diere wat kniel – eindtyd
Abba Vader wys my onder gebed ’n veld vol diere… Ek kyk mooi na die diere en sien dat hulle […]

Godsdienstige rituele behaag net die self
Ek is klaar geskryf aan die boek: “Die Uitnodiging” en dit is baie hartseer om te besef dat daar […]


Die Boom (boek pdf)
Om die nuutste boek te lees, laai gerus die pdf af… Indien jy belangstel om ‘n fisiese boek in jou […]

Soek die Koning se hart
“… die Here deursoek al die harte, en Hy verstaan elke versinsel van die gedagtes. As jy Hom soek, sal […]



Wat vra ons van God?
Wanneer ons bid, wat vra ons van God?

Hoe versoek ons God?
Hoe weet jy of jy waarlik tot God bid en of jy God versoek / toets?


Liggaam, siel en gees
Werking tussen liggaam, siel en gees… Hoe lyk ’n dormante geeshart-mens teenoor ’n lewende geeshart-mens?


Uitroep van samekomste
“Bring nie meer skynheilige offergawes nie; gruwelike reukwerk is dit vir My. Nuwemane en sabbatte, die uitroepe van samekomste – […]


Op soek na liefde
“As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Hy wat in My glo, soos die Skrif […]

Manna in afsondering
“Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, […]

Suurdeegbrood
“‘Pas op en wees op julle hoede vir die suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs.’ Toe het hulle begryp dat […]

Misbruik van die Brood van die Lewe
“Waarom doen julle al die moeite om My te volg? Dit is definitief nie omdat julle God in My dade […]

Vrug van die bose boom
“Hulle het toegelaat dat die god van hierdie donker wêreld hulle blind maak. Omdat hulle nie glo nie, is hulle […]

Geestelike hongerte
“Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.” […]

Hoëhakskoene of kaalvoet agter Jesus?
“Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge […]

Die Bruilofskleed
“En toe die koning ingaan om na die gaste te kyk, sien hy daar iemand wat nie ’n bruilofskleed aan […]

Jesus was ons seer voete
“Petrus sê vir Hom: ‘U sal my voete in der ewigheid nie was nie.’ Jesus antwoord hom: ‘As Ek jou […]

Klippe, beproewings en versoekings
“God, your God, is testing you to find out if you totally love Him with everything you have in you. […]

Net een ware Weg
“Jesus antwoord: ‘Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe, niemand kom na die Vader behalwe deur My […]

Volgeling van Jesus
“My vertroue in die Here is nie afhanklik daarvan dat dit met my goed gaan nie. Al dra die vyeboom […]

Bekering
“Maar selfs nou nog, spreek die Here, bekeer julle tot My met julle hele hart, en met vas en geween […]

“Signed, sealed and saved”
“…Mark me with your sign of love…” Psalm 25:7 (MSG)

Uitnodiging na die Bruilofsfees
“Die koninkryk van die hemele is soos ’n koning wat ’n bruilof vir sy seun berei het en sy diensknegte […]

Hoë bome en droë kerns
“Maar die Here sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom […]

Verwoesters in ons siel
“Maar vir julle wat eerbied het vir my Naam, sal die son van redding skyn met genesing in sy strale…” […]

Vrug van die boom
“Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie […]

Penwortel van geloof
“Let your roots grow down into Him, and let your lives be built on Him. Then your faith will […]

Gewortel in die Woord
“May Christ through your faith dwell in your hearts. May you be rooted deep in love and founded securely on […]

Tuinier van ons hart
“Light-seeds are planted in the souls of God’s people…” (Psalm 97:11 MSG)




Wat is die Liggaam van God?
In Daniël 2 het koning Nebukadnesar ’n droom gehad oor ’n groot beeld: Sy hoof was van goeie goud, sy […]






Hoekom word ons gebede nie beantwoord nie?
“As julle in My bly en My woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle […]




Bloedlynvloeke sny? Nee, heers oor sonde!
Dit is vir my baie interessant om te sien dat die saadjie wat handel oor “Bloedlynvloeke”, die meeste gelees word… […]







Bloedlynvloeke – uit watter geslag is jy?
Hierdie saadjie moes eintlik die eerste saadjie gewees het wat verduidelik hoekom Abba Vader sê ons moenie bloedlynvloeke breek nie, […]



Aanbid ons God of Baäl
…daar sal geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord.” 1 Kon 17:1



Besnydenis van die hart – Audio
Besnydenis van die hart “Ek sal julle ’n nuwe hart gee en ’n nuwe gees in julle binneste gee; en […]


2 Duisternis VS Lig
“…Those who enter into Christ’s being-here-for-us no longer have to live under a continuous, LOW-LYING BLACK CLOUD…” Romans 8:1,2 (MSG) […]
Gesaaides van die vyand (bose saad-mense)
Hierdie is een van daardie onderwerpe wat mense eerder vermy… ek het ook net stilgebly daaroor, maar ek dink die […]
Your Life-Book
During prayer, the Lord showed me the following: I was walking down a long, white corridor with doors on both […]
Die soeke binne jou..
Is daar iets diep binne jou wese wat kriewel, wat soek? Iets wat jou pla, maar jy weet nie wat […]
5 Bloedlynvloeke sny?
Hoofstuk 5 Audio “Bloedlynvloeke sny?” “As julle Hom as Vader aanroep wat sonder aanneming van die persoon oordeel volgens elkeen […]
Mag ons die bloed van Jesus pleit?
Hierdie vals lering is ook een van die dwaalleringe waarmee ek baie jare terug deurmekaar was. Ek het in geestelike […]
Is jy soos ‘n golf in die see?
Die beproewinge en versoekinge. AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat […]
Asvaal afgebrande gedeelte…
Die krag van gehoorsaamheid