-
Ek was getroud vir byna 23 jaar, waarna my lewe ’n massiewe ommedraai gemaak het… ’n baie moeilike ommedraai, want die Woord en die kerk sê ons mag nie skei nie. Ons word sterk veroordeel en met klippe gestenig wanneer…
-
Elkeen van jou kinders sal terugkeer na hul ‘foundation’
Op 17 Julie ‘23 is ek vroegoggend wakker met ’n dringende, intense hunkering om stil te raak by die voete van Abba Vader. Ek hoor duidelik Sy stem, en Hy verduidelik aan my dat ek nooit in myself mag twyfel…
-
“Ek is jammer, Mamma…”
Rondom 9:00 die oggend lui my selfoon… ek sit bo in ons kamer, besig om my koffie te drink. Dit is my seuns se pa…hoekom sal hy my nou bel? Ons praat nooit met mekaar nie… Sy stem kink anders,…
-
Bou sterk vlerkies vir jou kinders
Sonder dat ons dit besef, maak ons, as mammas, vlerkies vir ons kinders vandat hulle klein is. Ons begin by die raamwerk, wat natuurlik die belangrikste gedeelte van die vlerkies is, want ’n sterk raamwerk gaan ons kinders eendag moet…
-

Skoenlapper
Ek sit plat op die vloer, bene gekruis, en dit is nag-donker om my in ’n klein kamertjie. Skielik is dit asof ek die flikkering van ’n liggie bo my gewaar. Het ek my verbeel? Nee, daar is weer dieselfde…
Om nuwe posts te ontvang
