KEUSES… Ons moenie keuses maak volgens emosies nie, want dan maak ons keuses wat ons eie wil pas. Plaas jou emosies eenkant en raak stil by die voete van die Here om Sy wil te aanvaar en daardeur die regte keuses te maak. Hadeshua April 27, 2020 Leave a Comment