Skip to content

Category: Saadjies

Ware worship VS vals worship

“God is Gees;  en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.”                   Johannes 4:24 (AFR33/53)

Deur te blom, worship ons God

Ek het al soveel keer vir Abba Vader gevra:  “Hoe kan ek ooit dankie sê vir die God wat Hy vir ons is?  Vir alles wat Hy vir ons doen?” […]

Liggaam, siel en gees

Werking tussen liggaam, siel en gees… Hoe lyk ’n dormante geeshart-mens teenoor ’n lewende geeshart-mens?

Uitroep van samekomste

“Bring nie meer skynheilige offergawes nie;  gruwelike reukwerk is dit vir My.  Nuwemane en sabbatte, die uitroepe van samekomste – Ek verdra geen ongeregtigheid en feestyd nie!”  Jesaja 1:13  (AFR33/53)

Manna in afsondering

“Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem.” 2 Korinthiërs 6:17 (AFR33/53)

Klippe, beproewings en versoekings

“God, your God, is testing you to find out if you totally love Him with everything you have in you. You are to follow only God, your God, hold Him […]

Boek: LIG Saadjies

As jy belangstel in die eerste boek, Lig Saadjies, stuur asseblief ‘n e-pos na sonneblomsaadjies33@gmail.com.  Op hierdie stadium saai ons die boeke nog gratis, die enigste probleem is die poswese… […]

Besnydenis van die hart – Audio

Besnydenis van die hart “Ek sal julle ’n nuwe hart gee en ’n nuwe gees in julle binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem […]

Is jy ‘n oop teiken vir Satan?

“As ek gesondig het, wat doen ek aan U, o Mensebewaker? Waarom het U my as mikpunt vir U opgestel, sodat ek myself tot ’n las is?” (Job 7:20 Afr. […]

Job

“Het jy al ag gegee op my kneg, Job? Want daar is niemand op aarde soos hy nie; ’n man vroom en opreg, godvresend en wat afwyk van die kwaad.”