Skip to content

Category: Die Uitnodiging

Verslete bruidsrokke

“Sy moet geklee wees in rein en blink, fyn linne en die fyn linne is die regverdige dade van die heiliges.” Openbaring 19:8 Onder gebed wys Abba Vader my ’n […]

Jesus is die enigste Deur

“Jesus antwoord:  ‘Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe, niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.’”  Johannes 14:6 (AFR33/53) Daar is baie paaie wat lei […]

Jesus was ons seer voete

“Petrus sê vir Hom:  ‘U sal my voete in der ewigheid nie was nie.’  Jesus antwoord hom:  ‘As Ek jou nie was, het jy geen deel aan My nie’.”    […]

Net een ware Weg

“Die Pad wat na God se nuwe wêreld toe lei, is baie moeilik en ook bitter smal.  Min mense loop daarop omdat dit groot opofferings vra.  Aan die ander kant […]

Klippe op ons pad

“God, your God, is testing you to find out if you totally love Him with everything you have in you.  You are to follow only God, your God, hold Him […]

Volgeling van Jesus

“My vertroue in die Here is nie afhanklik daarvan dat dit met my goed gaan nie.  Al dra die vyeboom nie vye nie en is daar nie druiwe aan die […]

Bekering

“Maar selfs nou nog, spreek die Here, bekeer julle tot My met julle hele hart, en met vas en geween en rouklag.  En skeur julle hart en nie julle klere […]

Uitnodiging na die Bruilofsfees

Hoofstuk 1 “Die koninkryk van die hemele is soos ’n koning wat ’n bruilof vir sy seun berei het en sy diensknegte uitgestuur het om die genooides na die bruilof […]

Signed, sealed and saved

Hierdie is ‘n kort boekie oor die Uitnodiging na die Bruilofsfees van Jesus. Ek plaas elke hoofstuk apart, of julle kan ook die boek as ‘n pdf aflaai. “…Mark me […]