Skip to content

Category: Boom gewortel in God

Alle lote word gesnoei

Johannes 15:1,2,6 (Afr.33/53) “Ek is die ware wynstok, en My Vader is die landbouer. Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat […]

Hoë bome, droë kerns en vuur

1 Samuel 16:7 (Die Boodskap) “Moenie kyk hoe hy lyk of hoe groot hy is nie… Dis nie wat ’n mens kan sien wat tel nie. Mense kyk na iemand […]

Bitter wortels lok verwoesters

Hebreërs 12:15 (Afr. 33/53) “Pas op dat geen wortel van bitterheid opskiet en onrus verwek en baie hierdeur besoedel word nie.” ’n Boom gewortel in die hart van God ontvang […]

Verwoesters in ons siel

Maleagi 4:2 (Afr. 33/53) “Vir julle wat My Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees…” Onder gebed wys Abba Vader my […]

’n Pragtige blaredos?

Mattheus 6:33 (Afr.33/53) “Julle moet óf die boom goed maak en sy vrugte goed, óf julle moet die boom sleg maak en sy vrugste sleg; want aan die vrugte word […]

’n Boom wat vrug dra

Johannes 15:4,5 (Afr. 33/53) “Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so […]

Penwortel van geloof

Collosians 2:7 (The Message) “Let your roots grow down into Him, and let your lives be built on Him. Then your faith will grow strong in the truth you were […]

Raak gewortel in die Woord

Jeremiah 17:7-8 (The Message) “Blessed is the man who trusts Me, God, the woman who sticks with God. They’re like trees replanted in Eden, putting down roots near the rivers […]

God-gewortelde boom

Aan die begin van my leringe saam met Abba Vader, het ek op ’n dag beleef ek staan langs Jesus op die seesand. Hy het afgebuk en met Sy vinger […]