


Bloedlynvloeke sny? Nee, heers oor sonde!
Dit is vir my baie interessant om te sien dat die saadjie wat handel oor “Bloedlynvloeke”, die meeste gelees word… en dit laat my wonder… Is daar dalk baie mense […]

Bloedlynvloeke – uit watter geslag is jy?
Hierdie saadjie moes eintlik die eerste saadjie gewees het wat verduidelik hoekom Abba Vader sê ons moenie bloedlynvloeke breek nie, maar ek het hom eers later geplaas sodat julle beter […]
