Boek: Lig Saadjies

IMG_1091

Ek is baie opgewonde oor die vrystelling van my eerste boek, “Lig Saadjies”. Dit handel oor die eerste 33 saadjies wat Abba Vader my toegelaat het om te skryf met die doel om dit te versprei. Die saadjies is ook op my webtuiste, so die boek is vir diegene wat meer daarvan hou om n boek in te hand hou en lekker daarin kan krap. Die boek is as e-boek ook beskikbaarhttps://www.kobo.com/za/en/ebook/lig-saadjies of bestel by my die boek en ek pos dit so gou as moontlik. Die boek is A5 grootte, 297 blaaie vir R60 plus posgeld. Epos my gerus daarvoor by hadeshua33@gmail.com