
Die Traan van God
Onder gebed laat ervaar Abba Vader my weer die mense wat opgesluit en vasgeketting is in die Asvaal afgebrande gedeelte…. Daar is so baie mense vasgeketting wat die saad van […]
Loving God and His creation
Onder gebed laat ervaar Abba Vader my weer die mense wat opgesluit en vasgeketting is in die Asvaal afgebrande gedeelte…. Daar is so baie mense vasgeketting wat die saad van […]
“In U Naam sal ek staan, in U Naam sal ek veg!” In die laaste paar maande het Abba Vader my keer op keer geleer oor Dawid en Goliat. […]
Eendag, onder gebed, wys Abba Vader vir my ’n normale DNA struktuur wat bestaan uit 2 stringe, maar dan wys Hy my ’n ekstra, bloedrooi DNA string wat bygelas is. […]
“Sekere mense het ingeglip wat lank tevore al opgeskryf is vir hierdie oordeel, godddelose mense wat die genade van onse God verander in ongebondenheid, en die enigste Heerser, God en […]
(Volg op: Toets jy God se geduld? Gister het ek ’n kort saadjie geskryf dat ons nie God se geduld moet beproef nie. Ek het die saadjie afgesluit met die Skrif […]
4 Or do you have no regard for the wealth of His kindness and tolerance and patience [in withholding His wrath]? Are you [actually] unaware or ignorant [of the fact] that […]
“Petrus sê vir Hom: ‘U sal my voete in der ewigheid nie was nie.’ Jesus antwoord hom: ‘As Ek jou nie was, het jy geen deel aan My nie’.” Johannes […]
Onder gebed laat beleef Abba Vader my dat ek teenoor Jesus by ’n klein tafeltjie sit. Ek het ‘n pen in my hand en tussen ons is ‘n paper waarop […]
“U oë het my ongevormde klomp gesien; en in U boek is hulle almal opgeskrywe: dae dat alles bepaal was, toe nog geeneen van hulle daar was nie.” Psalm 139:16 […]
“Hy het die vloek liefgehad en — dit het oor hom gekom; en hy het geen welbehae gehad in die seën nie en — dit het ver van hom af […]
(Volg op “Verbode, bose vrugte”) Glo jy die leuens van Satan of die Waarheid van God? Eva was naïef en het die leuen van Satan geglo toe hy vir haar […]
Voed jy dalk onwetend op die vrot, bose vrugte van Satan?
Onder gebed wys Abba Vader weer vir my die pragtige tuin van Eden en die vaal gebied (saadjie: Asvaal afgebrande gedeelte… )met die mense wat kap teen die glasmuur om in […]
Is daar iets diep binne jou wese wat kriewel, wat soek? Iets wat jou pla, maar jy weet nie wat dit is nie… iets wat roep , maar jy weet […]
During prayer, the Lord showed me the following: I was walking down a long, white corridor with doors on both sides. I then stood in front of a door with […]
Hierdie is een van daardie onderwerpe wat mense eerder vermy… ek het ook net stilgebly daaroor, maar ek dink die tyd vir stilbly is nou verby. Mense moet begin besef […]
“…Those who enter into Christ’s being-here-for-us no longer have to live under a continuous, LOW-LYING BLACK CLOUD…” Romans 8:1,2 (MSG) Om die audio te luister oor hierdie hoofstuk: Daar hang […]
“Mag hulle harte vertroos word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en totale rykdom van die volle versekerdheid van insig, om die verborgenheid te leer ken van God die […]
Om hierdie saadjie mooi te verstaan, sal ek aanbeveel dat jy ook die saadjies lees oor die boom wat gewortel moet wees in die hart van Abba Vader. Ek heg […]
“Let our Gardener, God, landscape you with the Word, making a salvation-garden of your life.” James 1:21 (MSG) During prayer, the Lord showed me the following: I’m standing in a […]
Ons moenie keuses maak volgens emosies nie, want dan maak ons keuses wat ons eie wil pas. Plaas jou emosies eenkant en raak stil by die voete van die Here om Sy wil te aanvaar en daardeur die regte keuses te maak.
“Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en […]
Die bloed van Jesus hoef nie meer fisies aan die deurkosyne gesmeer te word nie, maar dit is belangrik dat die deurkosyne van jou hart gemerk is met die bloed […]
In watter seisoen van jou lewe is jy op hierdie stadium? Die mens gaan fisies / menslik deur verskeie seisoene in sy lewe soos tienerjare, middeljare en so meer. As […]
Hier volg die pdf van die nuutste boek: Van duister na LIG: Dit beskryf die duistere toestand asook die LIG-toestand. Waar bevind jy jouself? Hou kettings jou vasgebind in die […]
Hierdie vals lering is ook een van die dwaalleringe waarmee ek baie jare terug deurmekaar was. Ek het in geestelike boeke gelees dat ’n mens die bloed van Jesus oor […]
Hoofstuk 7 “As julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.” Galasiërs 3:29 (AFR33/53) In my soeke na rigting uit […]
Hoofstuk 6 “Hy het die dorstige siel versadig en die hongerige siel met die goeie vervul. Die wat in duisternis en doodskaduwee gesit het, gevang in ellende en yster OMDAT […]
Hoofstuk 5 Audio “Bloedlynvloeke sny?” “As julle Hom as Vader aanroep wat sonder aanneming van die persoon oordeel volgens elkeen se werk, wandel dan in vrees gedurende die tyd van […]
Die beproewinge en versoekinge. AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. Maar die […]
Hier volg die “Audio”: https://sonneblomsaadjies.files.wordpress.com/2020/02/4.-kan-jy-in-vervloeking-leef.mp3 Hoofstuk 4 Daar is baie mense wat glo dat ons nie in ’n vervloeking kan leef nie omdat Jesus gesterf het vir die mensdom se […]
Hoofstuk 3 : “Van duister na LIG” “Vroeëer was julle, soos julle voorouers, mense wat in ’n geestelike tronk gesit het. Soos mense vasgevang agter tralies het julle ’n doellose […]
Abba Vader wys my ’n altaar van klip wat ek moet skilder. Ek teken dit toe eers in my skryfboek, nog nie op ’n canvas nie. Eers het ek gedink […]
Audio… “Christus Jesus het die dood wat so ’n houvas op ons almal gehad het, se mag kom breek. Hy het die pad na die ware lewe vir ons oopgemaak […]
Audio – Om die Audio te luister oor die Inleiding van die boek “Duister na Lig”, kliek asseblief op die volgende link: duister na lig 1 Die lering oor die […]
“Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van ’n […]
www.youtube.com/watch Hartklop… Hannes van der Walt
“Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee.” Jeremia 29:11 Soos […]
“…al bly julle tussen mense wat korrup en sonder gewete is… juis tussen hulle moet julle soos helder ligte in ’n donker wêreld skyn. Vir hierdie mense in die geestelike […]
Jeremiah 1:5 (GWT) “Before I formed you in the womb, I knew you. Before you were born, I set you apart for my holy purpose.” Ons word almal eers in […]
Johannes 15:1,2,6 (Afr.33/53) “Ek is die ware wynstok, en My Vader is die landbouer. Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat […]
1 Samuel 16:7 (Die Boodskap) “Moenie kyk hoe hy lyk of hoe groot hy is nie… Dis nie wat ’n mens kan sien wat tel nie. Mense kyk na iemand […]
Hebreërs 12:15 (Afr. 33/53) “Pas op dat geen wortel van bitterheid opskiet en onrus verwek en baie hierdeur besoedel word nie.” ’n Boom gewortel in die hart van God ontvang […]
Maleagi 4:2 (Afr. 33/53) “Vir julle wat My Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees…” Onder gebed wys Abba Vader my […]
Mattheus 6:33 (Afr.33/53) “Julle moet óf die boom goed maak en sy vrugte goed, óf julle moet die boom sleg maak en sy vrugste sleg; want aan die vrugte word […]
Hierdie is ‘n kort boekie oor die Uitnodiging na die Bruilofsfees van Jesus. Kortliks opgesom: “…Mark me with your sign of love…” Psalm 25:7 (MSG) Onder gebed wys Abba Vader my […]
Johannes 15:4,5 (Afr. 33/53) “Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so […]
Collosians 2:7 (The Message) “Let your roots grow down into Him, and let your lives be built on Him. Then your faith will grow strong in the truth you were […]
Jeremiah 17:7-8 (The Message) “Blessed is the man who trusts Me, God, the woman who sticks with God. They’re like trees replanted in Eden, putting down roots near the rivers […]
Aan die begin van my leringe saam met Abba Vader, het ek op ’n dag beleef ek staan langs Jesus op die seesand. Hy het afgebuk en met Sy vinger […]
God stuur uitnodigings na Sy kinders, maar baie van Sy kinders maak die keuse om eerder die wêreldse lewe te geniet en oorgegee te wees aan die wêreld en sy […]
“Sy moet geklee wees in rein en blink, fyn linne en die fyn linne is die regverdige dade van die heiliges.” Openbaring 19:8 Onder gebed wys Abba Vader my ’n […]
“En toe die koning ingaan om na die gaste te kyk, sien hy daar iemand wat nie ’n bruilofskleed aan het nie. En hy sê vir hom: ‘Vriend, hoe het […]
“Jesus antwoord: ‘Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe, niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.’” Johannes 14:6 (AFR33/53) Daar is baie paaie wat lei […]
“Petrus sê vir Hom: ‘U sal my voete in der ewigheid nie was nie.’ Jesus antwoord hom: ‘As Ek jou nie was, het jy geen deel aan My nie’.” […]
“Die Pad wat na God se nuwe wêreld toe lei, is baie moeilik en ook bitter smal. Min mense loop daarop omdat dit groot opofferings vra. Aan die ander kant […]
“God, your God, is testing you to find out if you totally love Him with everything you have in you. You are to follow only God, your God, hold Him […]
“My vertroue in die Here is nie afhanklik daarvan dat dit met my goed gaan nie. Al dra die vyeboom nie vye nie en is daar nie druiwe aan die […]
“Maar selfs nou nog, spreek die Here, bekeer julle tot My met julle hele hart, en met vas en geween en rouklag. En skeur julle hart en nie julle klere […]
Hoofstuk 1 “Die koninkryk van die hemele is soos ’n koning wat ’n bruilof vir sy seun berei het en sy diensknegte uitgestuur het om die genooides na die bruilof […]
Waar kom siektes vandaan? Kom dit van God af? Is dit Hy wat mense tref en hulle siek maak of is dit die werk van Satan? Of bring mense siektes […]
Kan ons siektes oor onsself bring? Abba Vader het my ma as vooorbeeld gebruik om ons te leer dat ons wel siektes soos kanker, oor onsself kan bring. Ek het […]
DEPRESSIE… ’n woord wat eerder vermy word, want saam met hierdie (soms ‘duiwelse’) woord kom baie veroordeling uit verskillende rigtings. Sommige mense sien dit as die duiwel wat jou beheer […]
’n Paar jaar gelede het Abba Vader onder gebed vir my drie skatkiste gewys. Dit het regtig gelyk soos daardie ou, houtagtige skatkiste met ’n groot slot aan die voorkant. […]
Ons moet die groter prentjie begin sien as net die hier en die nou… dit gaan nie om hierdie lewe soveel as moontlik te geniet en soveel as moontlik uit […]
In die vorige saadjie het ek vertel dat die mens nie fisies die Beeld van God is nie, maar dat die mens die Beeld van God alleenlik kan reflekteer uit […]
Ek kan net dink hoe hierdie saak vir God ongelukkig moet maak… Die mens glo hy is geskape na die beeld van God, en mense sien “die mens” as die […]
“Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en […]
Romeine 13 8 Wees aan niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te hê; want hy wat ‘n ander liefhet, het die wet vervul. 9 Want dít: Jy mag […]
“Maar ek vrees dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het, julle sinne so miskien bedorwe kan raak, vervreemd van die opregtheid teenoor Christus.” […]
As jy die vorige saadjie gelees het, sal jy sien die skare mense ontvang ’n vals gees deur die geestelike rook wat ’n vuur afgee. Hierdie vuur is nie die […]
Vra jouself eerlik hierdie vraag en dink eers bietjie daaroor voordat jy die saadjie lees: Hoekom wil jy graag vervul word met die Heilige Gees? Is dit om […]
Onder gebed wys Abba Vader my ’n groot skare mense en wat my dadelik opval, is die bruidsrokke wat hulle aanhet. Dit is nie wit nie, maar geel; dit is […]
Abba Vader is goed vir Sy kinders en Hy wil hulle seën deur Woord oor hulle uit te spreek. Die Woord wat God oor Sy kinders wil spreek, moet in […]
“Kyk, die winter is verby, die reëntyd is oor, dit het verbygegaan. Die bloeisels word gesien in die land, die sangtyd het aangebreek, en die tortelduif laat sy stem […]
Abba Vader wys my onder gebed ’n veld vol diere… Ek kyk mooi na die diere en sien dat hulle lê, maar hulle lê nie soos ’n dier wat slaap […]
Ek is klaar geskryf aan die boek: “Die Uitnodiging” en dit is baie hartseer om te besef dat daar soveel mense is wat eenvoudig net die uitnodiging na die […]
Om die nuutste boek te lees, laai gerus die pdf af… Indien jy belangstel om ‘n fisiese boek in jou hande te hê, kontak my gerus by sonneblomsaadjies33@gmail.com Die Boom […]
“… die Here deursoek al die harte, en Hy verstaan elke versinsel van die gedagtes. As jy Hom soek, sal Hy Hom deur jou laat vind.” 1 Kronieke 28:9 (Afr. […]
Wanneer ons bid, wat vra ons van God?
Hoe weet jy of jy waarlik tot God bid en of jy God versoek / toets?
“God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.” Johannes 4:24 (AFR33/53)
Ek het al soveel keer vir Abba Vader gevra: “Hoe kan ek ooit dankie sê vir die God wat Hy vir ons is? Vir alles wat Hy vir ons doen?” […]
Werking tussen liggaam, siel en gees… Hoe lyk ’n dormante geeshart-mens teenoor ’n lewende geeshart-mens?
“Bring nie meer skynheilige offergawes nie; gruwelike reukwerk is dit vir My. Nuwemane en sabbatte, die uitroepe van samekomste – Ek verdra geen ongeregtigheid en feestyd nie!” Jesaja 1:13 (AFR33/53)
“As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: Strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. […]
“Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem.” 2 Korinthiërs 6:17 (AFR33/53)
“‘Pas op en wees op julle hoede vir die suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs.’ Toe het hulle begryp dat Hy nie gesê het dat hulle moes oppas vir die […]
“Waarom doen julle al die moeite om My te volg? Dit is definitief nie omdat julle God in My dade raakgesien het nie. Nee, julle doen dit maar net omdat […]
“Hulle het toegelaat dat die god van hierdie donker wêreld hulle blind maak. Omdat hulle nie glo nie, is hulle lewe nou pikdonker. Daarom sien hulle nie die lig wat […]
“Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.” Mattheus 4:4 (AFR33/53)
“Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van ’n […]
“En toe die koning ingaan om na die gaste te kyk, sien hy daar iemand wat nie ’n bruilofskleed aan het nie. En hy sê vir hom: ‘Vriend, hoe het […]
“God, your God, is testing you to find out if you totally love Him with everything you have in you. You are to follow only God, your God, hold Him […]
“Jesus antwoord: ‘Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe, niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.’” Johannes 14:6 (AFR33/53)
“My vertroue in die Here is nie afhanklik daarvan dat dit met my goed gaan nie. Al dra die vyeboom nie vye nie en is daar nie druiwe aan die […]
“Maar selfs nou nog, spreek die Here, bekeer julle tot My met julle hele hart, en met vas en geween en rouklag. En skeur julle hart en nie julle klere […]
“…Mark me with your sign of love…” Psalm 25:7 (MSG)
“Die koninkryk van die hemele is soos ’n koning wat ’n bruilof vir sy seun berei het en sy diensknegte uitgestuur het om die genooides na die bruilof te roep […]
“Maar die Here sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God […]
“Maar vir julle wat eerbied het vir my Naam, sal die son van redding skyn met genesing in sy strale…” Maleagi 4:2 (AFR83)
“Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so julle ook nie as […]
“Let your roots grow down into Him, and let your lives be built on Him. Then your faith will grow strong in the truth you were taught, and you […]
“May Christ through your faith dwell in your hearts. May you be rooted deep in love and founded securely on love…” Ephesians 3:17 (AMP)
“Light-seeds are planted in the souls of God’s people…” (Psalm 97:11 MSG)
In Daniël 2 het koning Nebukadnesar ’n droom gehad oor ’n groot beeld: Sy hoof was van goeie goud, sy bors en sy arms van silwer, sy buik en sy […]
“As julle in My bly en My woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry.” Johannes 15:7
Dit is vir my baie interessant om te sien dat die saadjie wat handel oor “Bloedlynvloeke”, die meeste gelees word… en dit laat my wonder… Is daar dalk baie mense […]
Hierdie saadjie moes eintlik die eerste saadjie gewees het wat verduidelik hoekom Abba Vader sê ons moenie bloedlynvloeke breek nie, maar ek het hom eers later geplaas sodat julle beter […]
…daar sal geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord.” 1 Kon 17:1
Besnydenis van die hart “Ek sal julle ’n nuwe hart gee en ’n nuwe gees in julle binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem […]