Skip to content

Boek – Lig Saadjies

IMG_1091

Ek is baie opgewonde oor die vrystelling van my eerste boek, “Lig Saadjies”.  Dit handel oor die eerste 33 saadjies wat Abba Vader my toegelaat het om te skryf met die doel om dit te versprei. Die saadjies is ook op my webtuiste, so die boek is vir diegene wat meer daarvan hou om n boek in te hand hou en lekker daarin kan krap.  Die boek is as e-boek ook beskikbaar by: https://www.kobo.com/za/en/ebook/lig-saadjies of bestel by my die boek en ek pos dit so gou as moontlik.  Die boek is A5 grootte, 297 blaaie vir R60 plus posgeld.  Epos my gerus daarvoor by hadeshua33@gmail.com

 

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

%d bloggers like this: